Daar is toenemende woede in die Amerikaanse regering oor onder meer Suid-Afrika se buitelandse en binnelandse beleid, sy bande met terrorisme, die regering se onvermoe¨ om die land te lei en ook korru ...
“Beduidende vordering” is teen Woensdagmiddag gemaak om die brand by die Nuweland-ravyn en Red Hill in die Tafelberg ...
Die kroegeienaar wat daarvan beskuldig word dat hy ’n klant buite sy kroeg in Krugersdorp doodgeskiet het, is vrygelaat op ...
Dit bly ’n enigma in plaaslike gholf dat Charl Schwartzel nie in sy loopbaan die Suid-Afrikaanse Ope-kroon kon wen nie.